Finesse-vriendinneklub

FINESSE- VRIENDINNEKLUB

Word meer as ’n leser –
word ’n vriendin!

Sluit aan by ons
tydskrifklub!

Sluit nou aan, en teen slegs R49 per maand ontvang jy as lid van die Finesse-vriendinneklub jaarliks meer as R6 000 se waarde.

Voordele van lidmaatskap:

6 gedrukte uitgawes van Finesse Voelgoed Tydskrif, wat per pos of per hand by jou afgelewer word.
As klublid kry jy 30% afslag op kaartjies vir funksies, werkswinkels, konferensies en so meer.
Boekliefhebbers kry 40% afslag op Carpe Diem Media se gedrukte boeke as jy aanlyn by Voelgoedboeke koop.
Jy kry ook elke maand een van Carpe Diem Media se e-boeke gratis, wat per e-pos aan jou gestuur word.

Ons ambassadeur:

“Wat ’n voorreg om die ambassadeur te wees van die tydskrifklub van so ’n ongelooflike tydskrif, vanjaar 21 jaar oud. Word meer as ’n leser, word ’n Finesse-vriendin! Met alles en nog meer wat jy van Finesse Voelgoed Tydskrif verwag: gratis tydskrifte en boeke, afslagkoepons, ’n maandelikse nuusbrief… en ’n belofte om jou lewe meer spesiaal te maak.”

Liesel Krause-Wiid

Kry jaarliks duisende rande se waarde:

Gedrukte uitgawe
Wanneer jy lid word van die tydskrifklub, kry jy jaarliks 6 gedrukte uitgawes van Finesse Voelgoed Tydskrif, wat per pos of per hand by jou afgelewer word.

Ekstra vir jou vriendin
Wat is lekkerder as om jou inspirasie met vriendinne te deel? Dis hoekom ons ook 6 ekstra gedrukte uitgawes van Finesse Voelgoed Tydskrif vir jou as klublid gee om ’n vriendin mee te bederf.

Gratis e-boeke
Jy kry ook elke maand een van Carpe Diem Media se e-boeke gratis, wat per e-pos aan jou gestuur word.

Voelgoedboeke afslagbewyse
Boekliefhebbers kry 40% afslag op Carpe Diem Media se gedrukte boeke as jy aanlyn by Voelgoedboeke koop.

Afslag by funksies
As klublid kry jy groot besparings op kaartjies vir funksies, werkswinkels, konferensies en so meer. Gebruik jou lidmaatskapnommer wanneer jy betaal en bespaar 30% op die kaartjieprys.