GEE FINESSE AS ’N
KERSGESKENK!
Bederf iemand spesiaal hierdie Kersfees met ’n geskenk wat die hele
jaar sal hou. Teken haar vir ’n jaar (6 uitgawes) op Finesse Voelgoed Tydskrif
in. As jy van hierdie aanbod gebruik maak, spaar jy 50% op die winkelprys
van R49 en betaal slegs R147, dit is R24,50 per uitgawe.
Ingesluit by jou geskenksubskripsie!
1.
6 uitgawes van Finesse Voelgoed Tydskrif
Die eerste uitgawe van 2021 word teen 5 Februarie per
hand by die persoon vir wie jy ingeteken het, afgelewer.
2.
’n Gratis e-kaartjie
Stuur die e-kaartjie per e-pos vir die persoon
vir wie jy ingeteken het, óf druk die kaartjie uit
om dit persoonlik op Kersdag vir haar te gee.
3.
Gratis aflewering
On The Dot se huis-tot-huis-aflewering dek die
groot stede en die meeste landelike gebiede.
TEKEN IN
[email protected]