Teken-in

21926

CHECKERS en SPAR boekpakke

KLIEK HIER vir 'n lys van al die Checkers winkels wat die Finesse boekpakke aanhou.
KLIEK HIER vir lys van al die Spar winkels wat die Finesse boekpakke aanhou.
KLIEK HIER vir lys van al die PicknPay winkels wat die Nuwe Jy tydskrifboek aanhou.

 


Kies vir jou ’n GRATIS BOEK!

Teken vóór 5 Julie vir ’n jaar (8 uitgawes) in op Finesse en betaal net R22 per uitgawe. Jy spaar 50% op die winkelprys van R43,90.
PLUS!
Gratis aflewering by jou huis. Onthedot se huis‒tot‒huis‒aflewering dek die groot stede en die meeste van die landelike gebiede.
PLUS!
Jy kan eenmalig of per debietorder betaal.
PLUS!
Kies vir jou ’n gratis boek ter waarde van R120 uit een van die 356 wyshede-reeks deur Gretha Wiid, Hettie Brittz, Nina Smit of Isak Burger.

KLIEK HIER + TEKEN IN

subs@finessemag.co.za | 016 018 0245

 

DIGITALE UITGAWE

Jy kan ook inteken op e-Finesse teen R18 per uitgawe. Jy SPAAR meer as 40% op die interaktiewe digitale uitgawe van R31. Lees ekstra inhoud, kyk na videoonderhoude, luister na oudioopnames, sien ekstra foto’s, kliek op interaktiewe skakels en meer...

KLIEK HIER + TEKEN IN

subs@finessemag.co.za | 016 018 0245

 

TYDSKRIFBOEKE

Finesse se tydskrifboeke bied jou die beste van twee wêrelde: ’n tydskrif en boek, in een. Verlustig jou in die kleurbladsye, pragtige foto’s en mooi ontwerp van ’n tydskrif, gekombineer met die kwaliteit van ’n boek.

Kyk vanjaar uit vir dié tydskrifboeke
• Vroue wat Glo, met Liesel Krause-Wiid
• Oulike Ma, met Hettie Brittz
• Gelukkig Getroud, met Gretha Wiid
• Nuwe Jy, met Linda Kriel

Jy kan ook inteken op die digitale uitgawes van dié vier tydskrifboeke. Spaar 50% R168 R336

KLIEK HIER + TEKEN IN

subs@finessemag.co.za | 016 018 0245