fokus op die wenstreep

0
10

Wanneer jou emosies wipplank ry en dit jou na eetgoed dryf, rus vir ’n oomblik by God. Hy sal jou help om jou oë op die wenstreep te hou. Kyk vandag vorentoe. Onthou hoekom jy hierdie reis aangepak het. Herinner jouself daagliks daaraan indien nodig. As jy op die wenstreep fokus, sal jy dit oorsteek.