Fraai voëltjies om jou huis op te vrolik

0
198
voelsd.jpg

Hierdie delikate porseleinkunswerk is naaswit en het gevlegte handvatsels en ’n ruitpatroon wat pas by die twee voëltjies wat op die rand pryk.

Dis so besonders en delikaat dat jy nie anders kan as om stil te glimlag wanneer jy dit sien nie. Dit is deel van ’n reeks wat bestaan uit ’n teepot, suikerpot, koppies, pierings en koekbordjies. Die stel voer jou terug na die dae van outentieke versamelstukke en is ’n aanwins vir almal wat sentimenteel is.

Teen slegs R95 is dit ’n bekostigbare bederfie. Besoek www.gifthaus.co.za vir meer inligting oor hierdie produkreeks en ander dekoritems of skakel Colleen by 083 6275 493.