Motiveringsgeleentheid

#EkwilEkkanEksal [Pretoria]

#EkwilEkkaneksal 202#EkwilEkkanEksal 2026, met die tema “Wat maak volgende saak?”, is ’n motiveringsgeleentheid wat jou inspireer om ’n visie vir jou persoonlike en professionele lewe te ontgin, jou passie aan te steek, en jou drome en doelwitte met selfvertroue na te jaag!

As jy op een of meer van hierdie vrae antwoorde soek, is die #EkwilEkkanEksal-konferensie vir jou!
Wat sou jy nastreef as jy nie bang was vir mislukking nie?
Gee jy aandag aan wat saak maak, of wat dringend voel?
As jy elke aand gaan slaap, voel jy gelukkig en vervuld?
Wat is sukses vir jou, en leef jy volgens daardie definisie?


WÊRELDKLAS-SPREKERS, LEWENSAFRIGTERS EN MENTORS!
Laat wêreldklas-sprekers, lewensafrigters en mentors soos Lynette Beer, Gustav Gous en Jannie Putter jou help om jou doel te kan leef én die wêreld met jou gawes en talente te verryk.

Konferensie


DIE MOTIVERINGSGELEENTHEID VAN DIE JAAR!
Jy kan uitsien na relevante en inspirerende temas wat jou aan die dink sit, en waardevolle, praktiese antwoorde bied op die belangrike vraag: Wat maak volgende saak?


SPREKERS SE OUDIO-OPNAMES BESKIKBAAR!
Indien jy nie die konferensie kan bywoon nie, kan jy steeds toegang tot die oudio-opnames kry om dit later in jou eie tyd te luister!


AFSONDERLIKE WERKSWINKELS MET BEPERKTE SITPLEKKE!
Afsonderlike werkswinkels, spesifiek ontwerp vir entrepreneurs, bestuurspanne, ’n klein onderneming, organisasie, skool of selfs ’n afdeling van ’n besigheid.

EVENT

Datum

Saterdag 14 Maart

Tyd

08:00 tot 11:00 [Sessie 1-4]
12:00 tot 15:00 [Sessie 5-8]

Koste

KONFERENSIE:
Voldag-kaartjie – R144 R179
Oggend-kaartjie – R99 R129
Middag-kaartjie – R99 R129
Voelgoed-vriendin [VIP]Voldag R129 + VIP-sitplekke (*Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas)

WERKSWINKELS:
Oggend-werkswinkel – R299 R399
Middag-werkswinkel – R299 R399

OUDIO-OPNAMES:
Spreker-opnames van sessie 1-8 – R79 R99

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

NG Elarduspark, Pretoria
Frelon Straat 547,
Elarduspark,
Pretoria

KAARTJIE-OPSIES

#EkwilEkkanEksal [Pretoria]
KONFERENSIE:
Vanaf R99
Voldag-kaartjie – R149 R179
Oggend-kaartjie – R99 R129
Middag-kaartjie – R99 R129
Voelgoed-vriendin [VIP]Voldag R129 + VIP-sitplekke (*Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas)
Kliek op “Kies opsie” om jou tipe kaartjie te kies
#EkwilEkkanEksal [Pretoria]
WERKSWINKELS:
R299 R399
Oggend-werkswinkel – R299 R399
Middag-werkswinkel – R299 R399
Kliek op “Kies opsie” om jou werkswinkel te kies
#EkwilEkkanEksal [Pretoria]
OUDIO-OPNAMES:
R79 R99
Spreker-opnames van sessie 1-8 – R79 R99
#EkwilEkkanEksal [Pretoria]
#EkwilEkkanEksal [Pretoria]
Scroll to Top