Voel jy oorweldig, ontevrede en in ’n groef vasgevang? Dan is Voelgoed Media se #Keerpunt-werkswinkel vir jou! Dit word aanlyn aangebied en is spesifiek saamgestel vir vroue om uit te vind wáár jy in jou geloof, huwelik, ouerskap, gesondheid en loopbaan wil wees – en hóé om daar te kom!