Glansgeleentheid

Verjaardagviering en Inspirasievrou Toekennings

Voelgoed #30Verjaardagviering en Inspirasievrou Toekennings 2026

– – – – –

Voelgoed Media vier 30 jaar, en vir die eerste keer ooit word dié verjaardagviering saam met die Inspirasievrou-toekennings as ’n glansryke Pienk Tapyt-geleentheid aangebied!

Inspirasievrou-toekennings
vir 2026
Voelgoed Media en Potch Academy vier ons land se méés inspirerende vroue – gewone vroue met buitengewone stories wat ander se lewens verander.

Voelgoed Media
vier 30 jaar!
Voelgoed Media se dertigste verjaardag is nie net ’n mylpaal vir ons media-bediening nie – dit is ook God se storie.
’n Storie van Sy trou, Sy leiding en Sy doel. En ons eer Hom daarvoor!

Wees deel van dié Pienk Tapyt-
glansgeleentheid
Die Bravo!-span kuier saam en die pienk tapyt word uitgerol vir die dertig finaliste, VIP-gaste, gaskunstenaars en glanspersoonlikhede – JY wil beslis deel wees van hierdie glansgeleentheid!

Deel ook in die glans en kuier saam met vanjaar se beoordelaars: Venessa Schoeman (handelsmerkbestuurder, Voelgoed Media), Lindie Strydom (aktrise, spreker en skrywer), Anine Wallace (hoof uitvoerende beampte, Potch Academy) en René Roux (bestuurshoof Media, Helpende Hand).

– – – – –

Met trots geborg deur Potchefstroom Akademie, kliek op potchacademy.co.za
In samewerking met die Helpende Hand-liefdadigheidsorganisasie, kliek op helpendehand.co.za

EVENT

Datum

Saterdag 7 November 2026

Tyd

09:00 tot 13:00

Koste

Kliek hier vir kaartjie-opsies

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

Monte De Dios Country Boutique Hotel, Pretoria

KAARTJIE-OPSIES

Verjaardagviering en Inspirasievrou Toekennings
TOEGANGSKAARTJIE
R399
Kaartjies sluit ‘n ligte ontbyt, sjampanje, sprekers, vermaak en geskenkpak in!
Verjaardagviering en Inspirasievrou Toekennings
TAFEL VAN TIEN
R3 799
Kaartjies sluit ‘n ligte ontbyt, sjampanje, sprekers, vermaak en geskenkpak in!
Scroll to Top