Voelgoed Media en Finbond bied aan!
VOELGOED INSPIRASIEVROU TOEKENNINGS
Ons vier Suid-Afrika se méés inspirerende vroue!
Voelgoed Media en Finbond vier ons land se méés inspirerende vroue – gewone vroue wie se omgee jou lewe en dié rondom jou verander!
Die pienk tapyt word uitgerol vir die vyftien finaliste, VIP-gaste soos Liesel Krause-Wiid, glanspersoonlikhede soos Angelique Gerber én ons gaskunstenaar Cordelia.
Ontmoet die beoordelaars wat gaan besluit wie die wenner van ons Inspirasievrou 2025 is: Venessa Schoeman, handelsmerkbestuurder: Voelgoed Media, Ina Wilkin-Jonker, nie-uitvoerende direkteur: Finbond, Elain Vlok, stigter en voormalige bestuurder: Clover Mama Afrika, René Roux, bestuurshoof: Helpende Hand, en Farren Cloete, leraar en bekende TikTok-ster.
JY WIL DEEL WEES VAN HIERDIE GLANSGELEENTHEID!
Voelgoed Media bied ’n beperkte aantal kaartjies te koop aan wat die publiek toegang tot die Voelgoed Inspirasievrou Toekennings gee.
Moenie hierdie kans mis om deel te wees van ‘n glansgeleentheid gevul met inspirasie, styl en stories wat jou hart sal aanraak nie.
KAARTJIES SLUIT ’N LIGTE ONTBYT, SJAMPANJE, VERMAAK EN GESKENKPAK IN!
Met trots geborg deur Finbond Groep Beperk
In samewerking met die Helpende Hand-liefdadigheidsorganisasie
Datum
Tyd
Koste
Tipe Event
Organiseerder
Telefoon (Navrae oor event)
E-pos (Navrae oor event)
Volg ons