Kry jou ma, dogter én jou vriendinne bymekaar vir Voelgoed Media se Fliek in pajamas! Trek julle pajamas aan vir die fliek-aand, én geniet die animasiefliek Inside Out 2 saam met jou gunsteling-bekendes.

Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!