Fynproewerkoffie by die huis

0
229
Koffie.jpg

Dink jy net ’n koffiewinkel kan goeie Italiaanse koffie maak? Ons het goeie nuus vir jou!

Met Cilio se elegante Kontessa-koffiemaker kan jy nou Italiaanse koffie op jou voorstoep drink. Beïndruk jou vriende en familie met jou nuwe koffiemaakvernuf. Die Kontessa is ’n espresso- maker van vlekvrye staal en kan op ’n elektriese of gasstoof gebruik word.

Dit gebruik stoom om heerlike sterk koffie te brou, propvol geur net soos jy én die Italianers daarvan hou. Hierdie toestel is al wat jy nodig het vir ryk en geurige koffie. Dis ook ’n baie oulike geskenk vir die koffieliefhebber in jou lewe. Beskikbaar by www.loot.co.za teen R1 370.