Finesse gastehuis inskrywings

1. Hier is vir jou ‘n spesiale aanbod indien jy vir ‘n jaar (8 uitgawes) jou gastehuis inteken:

• 3 eksemplare per uitgawe, slegs R580 per jaar. Jy spaar byna 45% op die winkelprys van R43,90!

• 5 eksemplare per uitgawe, slegs R880 per jaar. Jy spaar byna 50% op die winkelprys van R43, 90!

2. Indien jy verkies om maandeliks te betaal:

• 3 eksemplare, slegs R73 per uitgawe.

• 5 eksemplare, slegs R110 per uitgawe.

 

Indien jy belangstel, vul asseblief jou besonderhede hier is:

  • Betaalopsies

    Indien jy maandeliks per debietorder wil betaal, vul die res van die besonderhede onder in. Indien jy eenmalig betaal, stuur ons vir jou die bankbesonderhede aan.