geduld is ’n besluit

0
8

Om geduldig te wees is ’n besluit wat jy moet neem. Dit is ongelukkig nie iets wat vir die meeste van ons vanself kom nie. Kry vir jou ’n langtermynvisie wat ’n gesonde leefstyl betref. Vra Hom om vir jou in die proses rustigheid, vrede en geduld te gee.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.