geestelike oefening

0
33

Hou jouself geestelik fiks deur in kontak te bly met God. Doen jou knie-oefening: Bid gedurig. Doen jou armoefening: Reik uit na ander. Doen jou asemhalingsoefening: Die Bybel sê almal wat asemhaal, moet die Here loof. Doen jou ontspanningsoefening: Lê jou probleme voor God se voete neer en vertrou Hom volkome!

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!

Geniet ‘n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van ‘n lekkerlees tydskrif.