0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Lees artikels

Dít inspireer my! (Leandie du Randt)

DIE BESTE MANIER OM MY DAG TE BEGIN … is om dankie te sê vir wat ek het, en dat alles wat vandag oor my pad gaan kom, ten goede...

Hoekom dwaal sy of jou oë?

Die dag toe jy in die kerk gestaan het en jou huweliksbeloftes afgelê het, het julle net oë vir mekaar gehad, maar hoekom verander dit nóú? Wanneer jy of jou...

Ja, jy kan … WÉÉT WAT JY WIL HÊ

Het jy ooit iemand hoor sê, “Ek wens …”? Dit is binne elke persoon se vermoë om enigiets te doen. Die vraag is net, hoe graag wil hulle dit...

Moenie oordeel nie, probeer verstaan

Ma’s kan tog so hard op onsself én op mekaar wees. En dit terwyl ma–wees eintlik vir ons almal presies dieselfde uitdagings inhou. Kyk met sagter oë na ander...

[VIDEO] Lyding skei ons nie van God nie

Lyding is deel van die gebroke wêreld waarin ons leef. Godsdiens en geloof help jou nie om hierdie lyding vry te spring nie. Maar dit kan help om jou...

Ilne Benadie: ‘Wen of verloor, vat die kans!’

Haar pa was reg. Ilne Benadie is net so bruisend soos sjampanje–borrels. Altyd entoesiasties en passievol oor die lewe. Maar sy ken ook teleurstelling en mislukking, hoe om kanse...

Hoe om … verskille te hanteer

Elke mens verskil en het ’n ander benadering nodig. Leer om doelbewus gesonde verhoudings te kies. Luister na jou hart, jou instinkte en die persoon. Só, glo LIZANNE DU...

[VIDEO] Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe

’n Tyd om te werk en ’n tyd om op te hou werk. ’n Mens kan nooit die huidige oomblik met al sy verrassings en hoogtepunte geniet as jy...

[VIDEO] Probeer die ‘minder is meer’- oefenbeginsel

Soms kan die verantwoordelikheid vir ons gesondheid oorweldigend raak. Om jou ingesteldheid te verander en elke dag net ’n bietjie tyd aan oefening te bestee, kan ’n groot verskil...

Caroline–Grace Brüssow: ‘Ek het ’n sagte kant van die Here ontdek’

Caroline–Grace Brüssow van The Voice is mooi en slim, en het ʼn pragtige stem. Sy het gedink sy moes net heeltyd werk aan die goed waaraan sy moes verander...

Mentorklas

error: Inhoud Is Beskerm!!