Vrydag, Augustus 23, 2019

Lees artikels

“Dankbaar vir my littekens”

Ingrid Cawood het vlerke begeer sodat sy kon “wegvlieg” van al haar probleme af. Min het sy geweet waarvoor sy regtig vra. Ek het hom dadelik herken en gaan groet....

Hoekom moet ek dankbaar wees?

Dankbaarheid gee sin aan die verlede, gee vrede vir die hede en skep ’n droom vir die toekoms. Dan word dit wat jy het, genoeg. Jy bederf net jou dag...

HOE OM… te glo soos ’n kind

CHARNÉ CRONJÉ se lewe het verander toe sy begin het om onvoorwaardelik te vertrou. En te glo dat Hy die onmoontlike in ’n oogwink moontlik kan maak. Jy kan seker...

“’n Gewas verdiep my geloof”

Sanger Pieter Naudé was ’n bok vir sports. Hy was nie iemand wat hom aan geloof gesteur het nie, tot daardie dag in die dokter se spreekkamer... By ’n konsert...

[GELOOFSTERAPIE] Om dankbaar te wees vir wat jy het

Was dit nie vir Sy genade nie, sou jou lewe baie anders gelyk het. In plaas van kla, tel eerder jou seëninge, sê MADELEIN RUST. Dis amper asof ons die...

“In ’n wolk dwarsdeur ’n ongeluk”

Daar is tye wanneer ons eie planne geen effek op ’n situasie het nie, slegs Sy almag. Dit het Monte Jordaan een reënerige dag besef. ’n Man kom na ons...

Om te lag is die beste medisyne!

’n Vrolike skaterlag verminder stres, verbeter jou bui, gee jou immuniteit ’n hupstoot en kan selfs pyn verlig. Geen wonder dat Salomo vreugde aanbeveel nie! MAANDAG Sien die snaakse in elke...

“Ek stap vir mishandelde vroue”

Mense het gedink Debbie Taylor is laf toe sy en ’n kollega van Kaapstad na Johannesburg gestap het. Maar Debbie was op ’n missie... Dit het al meer as 30...

“My gesin uit vuur gered”

Zanti Swanepoel het vir twee dae nadat hulle huis bykans afgebrand het, steeds roet opgegooi. Haar mond was swart binne, maar haar hart was lig. Die krag het die soveelste...

Bid met vertroue

God gebruik elke gebeurtenis in jou lewe om jou nader aan Hom te trek. Vertroue en geloof dat God die beste vir jou beplan, maak dinge nie maklik nie,...
Harvesters

Bekendes

Mentorklas