geniet die lewe!

0
146

Baie Christene dink verkeerdelik dat hulle nie die lewe mag geniet nie en eerder “vroom” moet lewe. God sê Hy is ons Pa en soos elke ouer glo ek Hy wil hê ons, sy kinders, moet gelukkig wees. Hy gee immers vir ons die lewe om aan te gryp en voluit te leef!

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelkies jy God of kos?
Voelgoed
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.