Geroosterde patat-en-sjokolade-smoothie

739

1 groot gladdejantjie

BESTANDDELE

90 ml eierwit (3 eierwitte)
150 ml onversoete amandelmelk knippie sout
1 t karamelgeursel
1 t rou kakao, opgehoop
1 t amandelneutbotter
100 g gevriesde geroosterde patat
2 t rou heuning
1 t olyfolie opsioneel: knippie kaneel

METODE

1  Meng al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker tot ’n gladde tekstuur.
2  Garneer met amandelvlokkies, rou kakao  en kruisement of tiemie

Izelle HoffmannIzelle Hoffman, leefstylsjef
Vir nog resepte, kliek op voelgoed.co.za/resepte.