gesondheid is ’n leefstyl

0
127

’n Mens kry nie altyd dadelik die resultate wat jy graag wil hê nie, maar moenie tou opgooi nie. Onthou dat ’n gesonde gewig jou risiko vir ernstige siektes sal verlaag, terwyl dit ook jou selfbeeld verbeter. Gesonde eetgewoontes beteken ook nie dat die wêreld gaan stilstaan en jy nie ’n glasie wyn saam met vriende kan geniet nie. Jy kan steeds alles doen wat jy voorheen gedoen het, maar op ’n gesonde manier.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.