Bepalings en voorwaardes

Die kompetisie duur tot 31 Oktober.
Om aan die #GirlsBoot-kompetisie deel te neem, en ’n kans te staan om ’n dubbelkajuit vir jou en jou vriendin te wen – koop die #Voelgoed30-vieringstydskrif (R149)!
● Die wenner word op 9 November op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.
●  Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
● Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ’n derde party verkoop word nie.
● Voelgoed Media behou die reg voor om die kompetisie te verleng óf nie die prys toe te ken indien daar nie ten minste 1 000 deelnemers vir die #Girls-bootreis-kompetisie is nie.

Scroll to Top