Ons vier 20 jaar!

0
5415

Kies jou gratis boek!

Carpe Diem Media, die uitgewer van Finesse, vier
die tydskrif se 20ste verjaarsdag met ’n gratis boek vir elke leser.

Lesers het ’n keuse uit 20 boeke, van geestelike groei en selfhelp, tot Bybelse fiksie en geskenkboeke.
Of bederf daardie spesiale vrou in jou lewe! Of dit jou ma, ’n vriendin of ’n familielid is – ’n pragboek is net die inspirasie om
haar besonders te laat voel. Ons vra slegs R45 vir die koste om dit per hand by jou huis of by daardie spesiale persoon af te lewer.

Om van hierdie aanbod gebruik te maak, vul jou besonderhede onder in.
Geldig tot 17 Junie, waarna lesers se gratis boek afgelewer sal word.
(Gee asseblief ongeveer 2 weke vir aflewering.)

365 wyshede uit die
pen van Hettie Brittz
Hettie Brittz
365 wyshede uit die
pen van Nina Smit
Nina Smit
Bid die Woord
vir jou man
Liesel Krause-Wiid
In die skadu van
’n legende
Pieter vd Westhuizen
Ontdek jou
lewensdoel
Frans Cronjé
Die Spreuke 31-vrou
Aletté Winckler
Die trouboek
Gretha Wiid
Dieet Joernaal
Amanda Kuit ea
Glam Guru
Hannon Bothma
Jesus is méér
Isak Burger
Jy sê, God sê
Andries Enslin
Kry daai lyf
Linda Kriel
Nagverse
Koos van der Merwe
Praat Here! Ek
luister…
Jaco Thom
Soos Jesus
Kobus Neethling ea
Vroue van
Kosmoslaan
Elsa Winckler
Wanneer jy voel jy wil
opgee
Joe Niemand ea
Mamma het ’n
breek nodig
Susan Coetzer
Wat gelukkige mense
weet…
Jannie le Roux
Wilderniswenke vir
vroue
Wanda Bam

JOU BESONDERHEDE:

AANBOD IS NOU GESLUIT.

AANBODREËLS:
1. Aanbod sluit 17 Junie 2018.
2. Lesers kan slegs EEN boek bestel.
3. Aflewering sal tussen 24 Junie en 1 Julie wees.
4. ‘n Koste van R45 sal gehef word vir aflewering.
5. Gee asseblief ongeveer 2 weke vir aflewering. Daarna kan jy melissa@voelgoedwinkel.co.za kontak vir enige navrae.