Gretha Wiid: Verstaan jou man beter

0
18
gretha_wiid.png

Soms dink ons dat alle mans van Mars af is, maar eintlik is hulle nie veronderstel om soos ons te wees nie.

Soms dink ons dat alle mans van Mars af is, maar eintlik is hulle nie veronderstel om soos ons te wees nie.

Gretha Wiid vertel hoekom ons dink mans van ʼn ander planeet af is en hoe jy vir manlief beter kan verstaan:

In Gretha Wiid se DVD, Verstaan jou man beter, verduidelik sy ʼn paar kerne van ʼn man, sodat jy sy andersheid beter kan verstaan.

Besoek voelgoedwinkel.co.za en bestel hierdie DVD aanlyn.