Heruitsending

Heruitsending

4 OKTOBER

Beleef Finesse se Vroue wat Glo e-retreat! Saam met Lindie Strydom, Liesel Krause-Wiid en Rouchelle Liedemann kan jy aanbid, lofprys én ’n dieper geloof ervaar om ’n vry, vrolike Christenvrou vol blydskap te wees!

11 OKTOBER

Skreeusnaakse wenke oor die verskillende tipe vroue. Word aangemoedig om uit te styg tot die beste weergawe van jouself – of jy nou koekerig of terterig is.