hoeveel is te veel?

0
101

Oefen twee tot drie keer per week vir ten minste 20 minute per oefensessie en sluit die een of ander sportsoort of binnenshuise oefening in. Bepaal die vlak van jou polsslag waarteen jy die meeste vet verbrand. Jou polsslag mag nooit hoër as hierdie telling wees nie.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelkies jy God of kos?
Voelgoed
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.