honger vir kos of vir God?

0
218

Baie mense dink dat die leemtes in hulle lewe met kos gevul kan word. Maar wanneer ons besef dat net God hierdie leemte kan vul, verander ons gesindheid teenoor kos. Laat Hom toe om jou geestelike honger te stil. Voed ook jou gees deur jou gedagtes vir Hom te gee!