Saterdag, September 22, 2018

Gelukkig getroud

Elke paartjie kort ’n plan

Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die oplossing. Almal is dit eens:...

Sien probleme in julle verhouding betyds raak

Op die oog af seil julle huweliksbootjie op kalm water. Maar pasop! Daar is dalk ’n paar waarskuwingstekens wat julle miskyk. Hoeveel Hollywood-films het ons nie al gesien waarin die...

Wat hy nié vir jou sê nie

Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie. ’n Verhouding is nogal soos...

Wat jou man se hartsnare roer

  Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Hoe gebeur dit dat twee mense op ’n dag...

As jou man nie sy kant bring nie

By die werk jaag die baas jou rond en by die huis voel dit asof jy alles alleen moet doen. Kry jou man só betrokke. Dit was ’n rowwe dag...

Daardie alewige rusies oor geld!

Voel dit asof jy en jou man oor niks anders as geld baklei nie? Ons wys hoe julle die finansies saam kan bestuur as ’n span.

Kan dié huwelik gered word?

Anet was smoorverlief op haar man. Sy wou nie op die rak te bly sit nie, maar dit was ’n fout om te gou te trou.

Moet jy hom vashou of ruimte gee?

Haat jy dit as jou man alleen sy eie ding wil doen? Of pla sy besitlikheid jou? Dalk lê die oplossing in sy ouerhuis. Elke kind beleef sy of haar...

Verwagtings kelder dalk jou geluk

Voel dit asof jou man nooit jou behoeftes in ag neem nie en jou nie verstaan nie? Miskien moet jy eerder jou verwagtings die skuld gee. Voel dit asof jou...

Maak jou huwelik jou moeg?

Jy wonder of jou man jou regtig liefhet en of julle ooit moes getrou het. Is jy – of jou huwelik – dalk besig om uit te brand? Jy wonder...
Du Preez Stoltz

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,548IntekenaarsTeken aan
Advertising
Du Preez Stoltz

Kenners