in God se oë

0
9

Met jou oë op God gerig, leer jy om verby jou vetrolletjies en dieper as jou plooie te kyk. As jy eers by jou gewig verby kan kyk, is dit nie langer jou baas nie. Moenie langer tevrede wees met tweede beste nie. Jy is nommer een op God se lys. Sien jouself as ’n wenner.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.