DIE EERSTE 5 MINUTE NÁ DIE DOOD

'n Webinaar met ISAK BURGER

Die dood is deel van die lewe. ’n Werklikheid wat jou seermaak, maar ook die begin is van alles wat hierna gebeur. Is elkeen se sterfdatum vooruitbepaal? Wat gebeur net voor jy jou laaste asem uitblaas? Hoe lyk die hel en moet gelowiges bang wees om daar te beland? Kry nuwe waardering vir die voorreg van voluit lewe met ’n uitsig op heerlike dinge wat vir jou wag!

Aangebied deur Finesse Voelgoed Tydskrif

DONDERDAG 17 SEPTEMBER om 19:00 tot 21:00

REGISTREER!

Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die webinaar kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.

Alhoewel dit ’n aanlyn werkswinkel is, is daar slegs 500 plekke beskikbaar!

INGESLUIT in jou registrasie:
* e-Boek Troos wanneer jy treur, deur Isak Burger (R104)

EARLY BIRD-
registrasie

R95

R145

EARLY BIRD-REGISTRASIE:
* Spaar 35%
* R95 per gesin
* Geldig tot Woensdag
9 September om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Troos wanneer jy treur (R104)

ENKEL-
registrasie

R145

   

REGISTRASIE:
* R145 per gesin
* Aanbod geldig tot Woensdag
16 September om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Troos wanneer jy treur (R104)

Groeps-
bespreking

Twee of
méér registrasies

GROEPSBESPREKING:
* Spaar 40%
* 2 of méér registrasies teen slegs R85 per registrasie
* Aanbod geldig tot Woensdag
16 September om 12:00
+
Ingesluit:
* e-Boek Troos wanneer jy treur (R104)

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected] of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A

Oorsig van inhoud
WERK SLIMMER MET JOU GELD!

EEN – Waar is ek, waar wil ek wees, en hoe kom ek daar?
TWEE – Spandeer minder
DRIE – Hoe kan ek meer verdien?
VIER – Bestuur jou geld (nie andersom nie).
VYF – Beheer jou toekoms: lang termyn en kort termyn.
SES – Beplan en spaar: beleggings en aftrede.
SEWE – Skep jou eie welvaart, jou gewaarborgde plan tot sukses
AGT – Die toekoms van jou rykdom, in jou hande…