Joost: Dít laat my huil

0
147
joost_van_der_westhuizen.jpg

Joost van der Westhuizen is ‘n man wat nie skaam is om te huil nie. Kyk hierdie hartroerende video waar hy vertel hoekom hy nie nodig het om in die nag wakker te lê nie.

Joost se boek 99 dinge wat ek wil hê my kinders moet weet is beskikbaar by Voelgoed Winkel.