Juanita du Plessis vier 20 jaar

0
542

“My 20 jaar treffers album is klaar en ek kan nie meer wág om alles met julle te deel nie! (Ek wag al 20 jaar hiervoor),” skryf Juanita op haar Facebook-blad.

Luister hier na een van Juanita du Plessis se nuutste liedjies, GAAN GROOT!: