jy is nie alleen nie!

0
9

Party vroue is so behep met hulle gewig dat hulle van alle ander dinge rondom hulle vergeet. God het jou oneindig lief en sal jou bystaan. Jy hoef niks alleen aan te pak nie. Uit dankbaarheid moet jy Hom altyd eerste stel in jou lewe, dan sal jy sy nabyheid selfs meer ervaar.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.