LIEFDE, DROME EN DOELWITTE

'n Webinaar met KARMEN WIID

Voel jou drome onbereikbaar? Dink jy liefde bestaan slegs in gedigte? Die liefdeswêreld van vandag se jongmense is onseker en wispelturig. Hoe balanseer mens dan iets wat jy self nog nie heeltemal verstaan nie, met jou doelwitte en toekomsdrome? Waar pas liefde vir die self in en hoe reflekteer hierdie dinge van die hart in jou strewe na ʼn droom loopbaan? Karmen Wiid (@weggooi.gedagtes) bekende skrywer en digter gesels oor haar ervarings rakende hierdie hartsake en gee raad vir ambisieuse jongmense wat sukkel om ʼn weg te vind tussen die hart en verstand.

Aangebied deur Finesse Voelgoed Tydskrif

WOENSDAG 12 AUGUSTUS om 19:00 tot 20:00

REGISTREER!

Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die webinaar kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.

Alhoewel dit ’n aanlyn werkswinkel is, is daar slegs beperkte plekke beskikbaar!

INGESLUIT in jou registrasie:
* Oudio-opname van webinaar

ENKEL-
registrasie

gratis

   

REGISTRASIE:
* Gratis
* Geldig tot Dinsdag 11 Augustus om 12:00
+
Ingesluit:
Oudio-opname van webinaar

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected] of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A

Oorsig van inhoud
WERK SLIMMER MET JOU GELD!

EEN – Waar is ek, waar wil ek wees, en hoe kom ek daar?
TWEE – Spandeer minder
DRIE – Hoe kan ek meer verdien?
VIER – Bestuur jou geld (nie andersom nie).
VYF – Beheer jou toekoms: lang termyn en kort termyn.
SES – Beplan en spaar: beleggings en aftrede.
SEWE – Skep jou eie welvaart, jou gewaarborgde plan tot sukses
AGT – Die toekoms van jou rykdom, in jou hande…