0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Wat ek geleer het...

Je-Ani Swiegelaar: Wat ek geleer het…

NEGATIEWE MENSE SPOOR ONS... juis aan om meer positief te wees. ’n Vriend het gekla oor sy kwaai ouma. Sy woorde sal my altyd bybly: “Juis oor haar gaan ek...

Marianne Kriel: Wat ek geleer het…

ROEM KAN ’N GOEIE DING WEES … as jy dit gebruik om ander mense te help. Dit kan ook ’n aaklige ding wees as jy dit gebruik vir jou...
EarlyB

Early B: Wat ek geleer het…

OM SUKSESVOL TE WEES… kos baie harde werk en nooit opgee nie. Soms moet jy slaap prysgee, net solank jy nie ophou druk vir dit wat jy soek nie. Keep...
Tracey Lange

Tracey Lange: Wat ek geleer het…

DIE BESTE MANIER OM MY DAG TE BEGIN ... is deur heel eerste te mediteer. Dit maak ’n mens rustig en gefokus, en gee ook ’n beter idee oor dit...
Sorina Erasmus

Sorina Erasmus: Wat ek geleer het…

VIR ’N OUER IS GEDULD IETS… waarvan jy een dag niks het nie en die volgende dag hope. Alles hang net af van hoe lank die  titaniese tantrum duur. WANNEER ANDER...

Jo Black: Wat ek geleer het…

AS EK KON TERUGGAAN IN TYD ... sou ek vir klein Jo die ware lesse van die lewe wou leer. Wat ek gedink het belangrik is, was toe nie. God...

Crystal–Donna Roberts: Wat ek geleer het…

AS JY DEUR IETS GROOT MOET WORSTEL ... kom ’n mens gou agter hoeveel krag daar in jou steek. ’n Mens leer doodeenvoudig swem tot jy die oorkant gehaal het. DIE LEWE...
Michael Mol

Michael Mol: Wat ek geleer het …

MET MEER EMPATIE ... kan ’n mens baie vermag. Dis die eienskap van Jacqui wat ek die meeste bewonder en wil navolg. Sy verstaan mense, voel saam met hulle en sien...

Reynardt Hugo: Wat ek geleer het…

DIE LEWE GAAN NIE ... oor my nie. ’n Mens kan nie net doen wat jy wil nie. Elke keuse het ’n gevolg wat ander beïnvloed Dink eers mooi voor jy...

Quanita Adams: Wat ek geleer het …

BALANS BETEKEN OM MEER ... “nee” te kan sê. Ek sukkel nog daarmee. Elke projek klink opwindend, so vir alles is dit “ja”, en kort voor lank voel ’n mens...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!