0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Voelgoed
TuisMENSSTORIESVerskilmaker

Verskilmaker

Lynette Beer: “Ek glo in tweede kanse”

LYNETTE BEER, verhoudingskenner, motiveringspreker en aanbieder van die weeklikse podsendingreeks #SkoolVanDieLewe se kinderdae het haar voorberei vir haar lewenstaak. Haar passie is vir mense...

Rhona Erasmus: “Liefde is die grootste seëning in my lewe”

Hierdie mamma, besigheidsvrou en motiveringspreker het geleer om haar tekortkominge te omhels. RHONA ERASMUS, ’n Mevrou Suid-Afrika-finalis dra verskeie hoede … Een daarvan is...

Marissa Kleynhans: “My hart moes oopgebreek word”

MARISSA KLEYNHANS vertel hoe sy ’n buitengewone geskenk op ’n donker plek ontdek het. Sy is die ma van twee woelwaters, joernalis, skrywer en...

Frank Rautenbach: “Swaarkry bou karakter, al is dit swaar”

FRANK RAUTENBACH help mense om hulle swaarkry beter te verstaan. Uit sy eie hartseer, teleurstellings en drome wat nie waar geword het nie, kan...

“Ek wil daar wees vir mammas”

Charné Cronje, ’n mamma van twee woelwaters, is die eienaar van Mammas 24/7. Haar droom is om vroue te help moed skep wanneer alles...

“Ek is geïnspireerd om meer te wees”

Louwerens Swanepoel, suksesvolle motiveringspreker, mentor en besigheidsman, se lewe het in ’n oogwink verander. Ná ’n beroerte word hy vyf jaar lank in ’n...

“Ek bepaal self my waarde”

Carina Nel wat deesdae te sien is as die rykmansdogter, Alexa, in 7de Laan laat nie toe dat die klein dinge in die lewe...

’n Kruispad het my lewe verander

Toe Janine van Rensburg aan die begin van die jaar amper op breekpunt was, is sy gedwing om moeilike vrae te antwoord. Dit was...

VRAAG EN ANTWOORD… Lynette Beer

LYNETTE BEER, motiveringspreker en skrywer, glo sy kan vandag na jare van armoede baie praktiese ervarings deel wat saam met boekkennis, mense help. NA JARE...

VRAAG EN ANTWOORD… Lizanne du Plessis

LIZANNE is ’n arbeidsterapeut, skrywer en Finesse se ouerskapkenner, asook vrou en ma. Sy het geleer dat al wat kinders nodig het, ’n sterk...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!