0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Voelgoed
TuisARTIKELSMENSSTORIES

MENSSTORIES

Dít inspireer my! (Demi Lee Moore)

WAT MY GELIEFD LAAT VOEL, IS … my ondersteuners. Sonder hulle kan ek nie doen waarvoor ek die liefste is nie. Danksy hulle leef...

Michael Mol: Wat ek geleer het …

MET MEER EMPATIE ... kan ’n mens baie vermag. Dis die eienskap van Jacqui wat ek die meeste bewonder en wil navolg. Sy verstaan mense, voel...

Hanna Grobler: “Ek wil altyd dinge beter maak vir ander”

Hanna Grobler is baie meer as net ’n mooi gesiggie op die rooi tapyt. Sy is ’n vrou met vele talente – van tv–werk...

Rhona Erasmus: “Liefde is die grootste seëning in my lewe”

Hierdie mamma, besigheidsvrou en motiveringspreker het geleer om haar tekortkominge te omhels. RHONA ERASMUS, ’n Mevrou Suid-Afrika-finalis dra verskeie hoede … Een daarvan is...

Michael Mol: “Ek wil vandag beter wees as gister”

MICHAEL MOL, deesdae hoof van die Christelike TV–kanaal, TruthTV, se CV is verbý indrukwekkend. Dokter, aanbieder, vervaardiger, spreker, tech–preneur, Oxford–alumni, adrenalien–junkie ... Maar sy...

Demi Lee Moore: Moeilike tye mag ons nie onderkry nie…

Demi Lee Moore ken paaie van voorspoed én teëspoed. Die lewe se uitdagings het haar geleer dat dit juis die moeilike tye is wat...

Marissa Kleynhans: “My hart moes oopgebreek word”

MARISSA KLEYNHANS vertel hoe sy ’n buitengewone geskenk op ’n donker plek ontdek het. Sy is die ma van twee woelwaters, joernalis, skrywer en...

“Sukses gebore uit moeilike omstandighede”

Ralf Schmitt ken wêreldverhoë. As musiekvervaar– diger het hy al saam met Andrea Bocelli en Shakira gewerk. Maar hierdie keer was dit anders. Hy...

Crystal–Donna Roberts: Wat ek geleer het…

AS JY DEUR IETS GROOT MOET WORSTEL ... kom ’n mens gou agter hoeveel krag daar in jou steek. ’n Mens leer doodeenvoudig swem tot jy...

Dít inspireer my! (Riana Nel)

WAT MY GELIEFD LAAT VOEL IS … wanneer my man my laat laat slaap en vir ’n paar uur ma en pa speel en die kinders uitsorteer. OM MY KREATIWITEIT TE PRIKKEL … hou ek...
error: Inhoud Is Beskerm!!