0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisGeloof7-daggeloofsplan

7-daggeloofsplan

Ontwerp ’n droomkaart met spertye en doelwitte

Leefstylafrigters en sielkundiges maak dikwels van droomkaarte gebruik. Dit neem die saak een stap verder. Maak só: Skryf jou drome vir die volgende jaar neer....

Dagdrome kan jou motiveer om beter te word

Tydens dagdrome is daar glo baie aktiwiteite in die grysstof wat hoë denkvlakke beheer. Dit is dieselfde dele van die brein wat verantwoordelik is...

Mense wat dagdroom is kreatief en innoverend

As jy van kleins af ’n dagdromer is en dikwels daarvan beskuldig is dat jy sit en niksdoen, ontspan! Dagdromers is kreatiewe mense wat...

Keer dat bekommernis jou lewe oorneem

Dalk lê jy ook nagte wakker en tob oor alles wat verkeerd kan gaan. Op die lange duur steel bekommernis jou vreugde. Doen wat...

Hou op om jouself jammer te kry!

Dis miskien lekker om jouself jammer te kry. Tog moet jy nie perspektief verloor nie. Alles is nie ’n mislukking nie. Aanvaar verantwoordelikheid vir...

Só kry jy meer geestelike stamina

As jy iets kan droom, kan jy dit bereik. Al wat nodig is, is om beheer te neem oor jou gedagtes en aksies. Hou...

Hoe om konflik te hanteer!

Die meeste mense vermy ’n konfrontasie. Jy bewaar liewers die vrede, probeer dit wegredeneer of leef met die situasie saam. Net solank daar nie...

Groei beteken om aan te beweeg

Alles kom tot ’n einde, of ons daarvan hou of nie. Verhoudings, loopbane en lewensfases het almal ’n slothoofstuk. Die beste manier om dit...

Kyk mooi na jouself

Vroue wat uitgeput  raak, verloor hulle vreugde  en fokus. Die mens is nie  ’n masjien wat kan aanhou werk nie. Rus gee die liggaam...

Raak meer kreatief en skeppend

Kreatiwiteit is daardie innerlike krag wat mense het om probleme en uitdagings op nuwe maniere te hanteer en op te los. Die Gees help...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!