0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
Tuis Geloof Bybelantwoorde

Bybelantwoorde

Wat op aarde maak ek hier?

Die mens is op aarde geplaas met ’n padkaart, ’n tweerigtingradio, ’n roepsein en ’n kompas. Maar met die sondeval het hy alles verloor....

Kan ek regtig toe-oë glo?

Geloof is abstrak en onsigbaar, maar ons wil dikwels eers die konkrete “bewyse” sien. Tog kan jy seker wees wanneer jy sensitief is vir...

Wanneer jy verkeerde keuses maak

Soms doen ons simpel dinge. Agterna is ons spyt oor daardie besluit, maar dit is te laat om die horlosie terug te draai. ngelukkig het...

Hoekom moet ek dankbaar wees?

Dankbaarheid gee sin aan die verlede, gee vrede vir die hede en skep ’n droom vir die toekoms. Dan word dit wat jy het,...

Hoe getuig en by die werk?

Nie almal kan dominees wees nie. Of jy ’n ingenieur, rekenmeester of verslaggewer is, as jy goeie werk doen, bevorder jy ook die koninkryk. God...

Wat sê jou verhoudings oor jou geloof?

Om Sy kind te wees is ’n voorreg, maar ook ’n verantwoordelikheid. As hierdie verhouding reg is, sal dit sigbaar wees in jou optrede...

[PODSENDING] Verouder met grasie in liggaam en siel

Wanneer jy jonk is, vertel niemand jou dat daar ’n tyd gaan kom wat jy nie meer gaan kan eet wat jy wil nie....

Hoe om ware geluk te vind

Hy vind vreugde in die gebooie van die Here … Hy is soos ’n boom geplant langs waterstrome, wat vrugte dra op die regte...

[VIDEO] Hou jou gesin emosioneel en fisiek veilig [Reeks 1 Nommer 10]

00:04:36
Emosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar...

Geluk lê nie in besittings of prestasies nie

As geluk jou hoofdoelwit is, sal jy dit nooit behaal nie. In ’n studie is bevind dat hoe groter klem mense op geluk geplaas het,...

Beskermd: [PODSENDING] Leef gesond, voel goed!

Leef Gesond Voelgoed Podsending trots geborg deur Immunadue Jy mag dalk voel dat jy die meeste van die tyd gesond eet. Jy volg immers ’n...

Kommunikasie vir ’n gelukkige huwelik

Kommunikasie, kommunikasie, kommunikasie. So leer hulle ons van dag een af. Geen huwelik kan daarsonder oorleef nie, sê hulle. En dit is dalk so....

Moenie ’n slagoffer wees nie

Is jy ’n slagoffer? Ek was. Die lewe gebeur. Verhoudings verbrokkel, werknemers word afgedank, misdaad en geweld is ’n realiteit. Selfs die ongelukkige ruimte waarbinne...

[PODSENDING] Moenie dat vrees jou sukses steel nie [Reeks 1 Nommer 9]

Vrees is noodsaaklik. Dit help ons om aan die lewe te bly en voorkom dat ons dom dinge doen. Dit kan egter ook beperkend...

Dít inspireer my! (Riana Nel)

WAT MY GELIEFD LAAT VOEL IS … wanneer my man my laat laat slaap en vir ’n paar uur ma en pa speel en die kinders uitsorteer. OM MY KREATIWITEIT TE PRIKKEL … hou ek...

Swaarkry kán jou sterker maak

Die lewe gebeur en swaarkry is deel daarvan. Maar jy hoef nooit te wonder waar God is en hoekom iets met jóú gebeur nie....
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!