0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisGeloofGeloofsterapie

Geloofsterapie

In stil–wees is antwoorde en lesse

Om te voel dat jou gebede met stilte en afsydigheid beantwoord word, maak jou eensaamheid ondraaglik. Tog, wanneer God stil is, is daar lesse...

Alles loop reg … al voel alles verkeerd

Wanneer dinge reg verloop, dink ’n mens nie daaroor na nie. Wanneer alles verkeerd loop, is dit ál waaraan jy dink en jy voel...

Negatiewe gedagtes, negatiewe lewe

Jy is negatief, voel nie goed genoeg nie en verwag altyd die slegste. Tog wil jy meer positief en gefokus op die Lig lewe....

Wanneer jy nie goed genoeg voel nie

Jy het ’n wonderlike gesin, ’n goeie werk en ’n gerieflike huis. Tog voel jy steeds nie goed genoeg nie. Groot geloofshelde het egter...

Kry weer lus vir die lewe!

Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en...

Jy mág maar huil, dis goed vir jou!

Vroue ontken hulle diepste behoeftes, want dis makliker om die pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág...

Waardes is wat saak maak!

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN...

Laat jou vrese vir jou werk!

Krap die wortels van jou vrees oop en put energie daaruit, sê LISA BOSMAN. Anders sal dit jou pootjie en keer dat jy jou...
00:04:32

[VIDEO] Laat jou vrese vir jou werk! [Reeks 1 Nommer 9]

Krap die wortels van jou vrees oop en put energie daaruit, sê LISA BOSMAN. Anders sal dit jou pootjie en keer dat jy jou...

Wat as iemand leuens oor my versprei?

Eerlikheid is die bousteen vir enige verhouding. Leuens skend vertroue en plant saadjies van agterdog wat nie sommer uitgeroei kan word nie, sê SUSAN...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!