0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisGeloofLiesel Krause-Wiid [Geloof]

Liesel Krause-Wiid [Geloof]

Gelowiges moet as één funksioneer

Waaroor bid Jesus net voor sy kruisiging? Hy bid vir eenheid onder sy volgelinge. Hy bid dat ons as kinders van die Here in...

Gelowiges moet as één funksioneer

Waaroor bid Jesus net voor sy kruisiging? Hy bid vir eenheid onder sy volgelinge. Hy bid dat ons as kinders van die Here in...

Die grootste geskenk is jou aandag

Die grootste geskenk wat jy vir iemand kan gee, is jou volle aandag. Om werklik op net een persoon te fokus, moet ’n mens...

Liefde, eerder as oordeel, kan mense heelmaak

Christenskap beteken nie dat ons op die aarde geplaas is om ander te veroordeel nie. Daar is min dinge waaroor Jesus Homself so skerp...

Liefde, eerder as oordeel, kan mense heelmaak

Christenskap beteken nie dat ons op die aarde geplaas is om ander te veroordeel nie. Daar is min dinge waaroor Jesus Homself so skerp...

Moenie dat mense jou misbruik nie

Die meeste vroue wil só graag almal om hulle tog net gelukkig hou. Ons is van nature versorgers en daarom sal ons soms, ten...

Is Bybellees vandag nog relevant?

Is Bybellees deel van jou daaglikse roetine? Die wêreld lyk deesdae baie anders as toe dit geskryf is. Die Bybel mag dalk ’n antieke...

Waar daar hoop is, is daar volharding

Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm...

Wat doen ek met die leegheid binne my?

Elkeen van ons het ’n hunkering binne ons. Sommiges dink dat drank, dwelms, seks, roem, besittings of geld hierdie leemte kan vul. Maar net...

Loof Hom in krisistye

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!