0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

Geloof

HOE OM … tevrede te wees met minder

’n Huis met minder dinge en ’n program met minder pligte, help jou om op dinge met ewigheidswaarde te fokus. Eenvoud bring regtig meer...

Verandering is onafwendbaar deel van die lewe

Net toe jy dink jou lewe is lekker op dreef, gebeur iets wat alles omvergooi: jou man word verplaas, jou kind verlaat die nes...

Die grootste geskenk is jou aandag

Die grootste geskenk wat jy vir iemand kan gee, is jou volle aandag. Om werklik op net een persoon te fokus, moet ’n mens...

Reynardt Hugo:“Hier is my storie van hoop – opreg rou en eerlik”

Reynardt Hugo, beter bekend as Dr. Tertius Jonker in Binnelanders en eens lid van die popgroep Adam, se lewe is ’n getuienis hoe god...

Hoe om jou stempel af te druk

Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit...

Gaan soek en leef dan jou droom!

Dalk dink ander jou droom is onrealisties, maar jy is die enigste een wat dit kan lewe gee, en aan die lewe kan hou....

Wat jy kán doen ná ’n krisis

Gesindheid is een van die dinge wat jy kan beheer. Jy kan kies om ’n “slagoffer” of ’n “oorwinnaar” te wees. Slagoffers fokus op...

Ontwerp ’n droomkaart met spertye en doelwitte

Leefstylafrigters en sielkundiges maak dikwels van droomkaarte gebruik. Dit neem die saak een stap verder. Maak só: Skryf jou drome vir die volgende jaar neer....

Jak de Priester: “Ek weet nou dat God bestaan”

Die hele huis is vol mense. Ek gaan sit langs Francois se bed. Die vorige dag het hy na ons geroep. “Skakel die lig...

Wat die bybel sê oor … mislukking

Het jy ook al rondgeloop met daardie swaar gevoel dat jy ’n teleurstelling is en niks reg doen nie? Moenie daardie leuen glo nie!...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!