0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Huwelik

Baklei op die regte manier

Ons lyk, dink en doen verskillend. Dié verskille veroorsaak dat konflik in verhoudings onafwendbaar is. Dis egter hóé jy die situasie hanteer, wat saak maak. Konflik is nie noodwendig sleg...

Dink saam oor julle drome

Almal trou met die ideaal van ’n gelukkige huwelik, maar sonder ’n duidelike plan. Later voel jy dat iets kort en blameer jou maat daarvoor. Jy vermoed al ’n rukkie...
Hennie Jacobs

Om te lag en te huil

Die akteur en sanger Hennie Jacobs, wat die rol van Diederik in 7de Laan vertolk, weet humor in ’n huwelik is onontbeerlik, maar dat lighartigheid en erns hand aan...

Wanneer geld julle verhouding omkrap

Jy wil graag vir  die slaapkamer nuwe  gordyne koop. Jou man  sê dis geldmors en wil  eerder die geld in ’n  spaarrekening sit. Statistiek toon dat finansies die grootste oorsaak...

Jóú idees bepaal julle verhouding

Dis nie iemand anders of die situasie wat sekere emosies in jou wakker maak nie. Hoe jy voel word bepaal deur gebeure van die verlede. Die oorsprong van ons emosies...

[VIDEO] Liefde oorwin alles, ook misverstande [Reeks 1 Nommer 2]

Praat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38 jaar.

Liefde oorwin alles, ook misverstande

Praat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38 jaar. Met die eerste toneelstuk wat...

Die foute wat getroudes maak

Wanneer jy dolverlief voor die kansel staan, glo jy nie dat julle ook foute sal maak nie. As dit wel gebeur, erken dit en leer daaruit. Dr. David Hawkins, skrywer...
Wat mans dink

Jóú idees kleur jou opinie van hom

As jou hart nie voorberei is om jou man te aanvaar net soos hy is nie, sal al jou kennis oor manwees niks help nie. Jou man se andersheid mag...
eerlik

Wees oop en eerlik met mekaar

Baie verhoudings word gekenmerk deur onuitgespreekte behoeftes, vrae wat nooit gevra word nie, onrealistiese verwagtings en verskuilde agendas. Dit veroorsaak magteloosheid en hopeloosheid vir paartjies. it lyk soms asof sielkundiges...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!