0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

HUWELIK + OUERSKAP

Huwelik

As dogtertjie leer jy dink oor mans

Kleintyd al het jy onbewustelik gevra: “Hoe moet ek ’n man verstaan?” Mettertyd is brokkies inligting in jou prentjie ingebou. Jou pa se optrede...

[VIDEO] Hoe om die “WIL” terug in julle huWILik te sit

Rolanda Marais deel met ons ’n paar geheime.

So bly ons intiem gelukkig

ZETSKE en ALTUS THEART is een van ons gunstelingglanspaartjies. Al lyk dit asof hulle intimiteit uitstraal, weet hulle dat dit harde werk verg. Die handhawing...

Die 7 grootste issues oor seks

Vroue verwag alles moet perfek wees in ’n verhouding, selfs seks. Jou emosionele bagasie kan jou terughou en verhoed dat jy die intieme tye...

Baklei op die regte manier

Ons lyk, dink en doen verskillend. Dié verskille veroorsaak dat konflik in verhoudings onafwendbaar is. Dis egter hóé jy die situasie hanteer, wat saak...

Dink saam oor julle drome

Almal trou met die ideaal van ’n gelukkige huwelik, maar sonder ’n duidelike plan. Later voel jy dat iets kort en blameer jou maat...

Om te lag en te huil

Die akteur en sanger Hennie Jacobs, wat die rol van Diederik in 7de Laan vertolk, weet humor in ’n huwelik is onontbeerlik, maar dat...

Wanneer geld julle verhouding omkrap

Jy wil graag vir  die slaapkamer nuwe  gordyne koop. Jou man  sê dis geldmors en wil  eerder die geld in ’n  spaarrekening sit. Statistiek toon...

Jóú idees bepaal julle verhouding

Dis nie iemand anders of die situasie wat sekere emosies in jou wakker maak nie. Hoe jy voel word bepaal deur gebeure van die...

[VIDEO] Liefde oorwin alles, ook misverstande [Reeks 1 Nommer 2]

Praat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!