0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisNuwe JyKook gesond

Kook gesond

00:07:53

Piesangmuffins

10 min. + baktyd 25-30 min. 12 muffins BESTANDDELE 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 6-7 medium ryp piesangs, fyngedruk met ’n vurk 6 e rou heuning 2 t woestynsout 100...
00:08:36

Sjokoladepofrys

10 min. + baktyd 15 min. 8-10 mense BESTANDDELE 100 g wit gepofte rys 100 g bruin gepofte rys Vir die sjokoladesous 1 e karamelgeursel 1 e vanillageursel 2 e olyfolie 4 e...
00:08:39

Gemmerkoekiegebak

10 min. + baktyd 40 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 500 g gestoomde en fyngemaakte botterskorsie of patat 300 g amandelmeel 50 g tahini-botter (sesamsaadbotter) 2 t koeksoda 2 t kaneel 4 t...
00:06:05

Pynappelgebak

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 4-5 mense BESTANDDELE 1-2 pynappels, in ringe of skywe gesny Basis ¼ t kaneel 50 g amandelmeel Sous 2 e rou heuning sap van 1 lemmetjie 2 t...
00:07:59

Portobello-sampioene met moringa-krummels

5 min. + gaarmaak 20 min. 4-6 mense BESTANDDELE 6 portobello-sampioene 6 t olyfolie Vir die krummels 60 g amandelmeel 1 e quinoa 1 t knoffelvlokkies 1 t uiepoeier 1 t woestynsout of pienk...
00:07:33

Oondgeroosterde mielies

10 min. + gaarmaak 40-45 min. 6-7 mense BESTANDDELE 6-7 heel mielies Vir die sous 1 t woestynsout of pienk sout ½ t growwe swartpeper 1 e olyfolie 1 e rou heuning 1...
00:07:07

Romerige knoffelfonduesous

5 min. + gaarmaak: 10-15 min. 4-6 mense BESTANDDELE 1 e olyfolie 2 blikkies botterboontjies gedreineer en fyngemaak 1 L onversoete amandelmelk 1 t vars knoffel, opgehoop 2 t uiepoeier 2 t...
00:07:43

Geroosterde blomkool en Brusselse spruite

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 3-4 mense BESTANDDELE 1 groot blomkool, in skywe gesny, of 200 g blomkoolstukke 200 g Brusselse spruite Vir die sous 4 e olyfolie of...
00:07:38

Tuisgemaakte sjokoladegranola

10 min. + gaarmaak: 25 min. 8-10 mense BESTANDDELE 500 g gerolde hawermout 200 g koring 100 g amandelvlokkies 1 handvol pampoensaad 1 e karamelgeursel 1 e vanieljegeursel 2 e olyfolie 4 e rou...

Pangebraaide hoender-dye met knoffel en heuning

5 min. + gaarmaak 10–15 min. 5–6 hoenderdye BESTANDDELE 1 t olyfolie 5-6 hoenderdye 2 e rou heuning 1 t woestyn- of pienk sout 1 t paprika, opgehoop 2 g droë origanum 2...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!