0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo

Resepte

00:07:36

Mokka-Franse roosterbrood

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense BESTANDDELE 1 t olyfolie 4 snye 100% rogbrood of ander brood Vir die eiermengsel 6 eiers 1 t woestynsout of pienk...
00:07:20

Hoemoes-en-sjokoladenagereg

10 min. 4-6 mense BESTANDDELE 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 2 e olyfolie 1 t sout 2 e karamelgeursel 2 e rou kakao, opgehoop 5 e rou heuning 2 e amandelneutbotter,...

BBQ-hoendervlerkies

5 min. + gaarmaak 25 tot 30 min. 8 hoendervlerkies VIR DIE MARINADE 6 e olyfolie 6 e rou heuning 2 e water 3 t Oryx-sout 1 opgehoopte e soet- of...
00:06:27

Gesonde soetkoekies

10 min. + baktyd 8 tot 10 min. 30 tot 32 koekies BESTANDDELE 300 g amandelmeel 300 g tapioka-meel (kassawemeel) 50 g tahini-botter 2 t koeksoda 4 t kaneel 1 t Oryx-sout 1...

Onfeilbare, voedsame eiervrug

Die sonderlinge pers vrug is ’n smaaklike toevoeging tot enige gesonde dieet. Dit kan gewigsverlies bevorder, die risiko van hartsiektes verminder en bloedsuikervlakke help...

Groentegebak

10 min. + gaarmaak 20 min. Porsies 4 tot 6 1 kg botterskorsie sag gestoom in die mikrogolf vir 12 min. (Sny 1 hoekie van die...
00:06:24

Gesonde Vetkoek

10 min. + gaarmaak 10 min. 5 tot 6 porsie BESTANDDELE 2 koppies selfrysende rysmeel 1 t Oryx-sout 1 e rou heuning 2 eiers geklits  250 ml water 4 e olyfolie Olyfolie...
00:08:27

Pastaslaai

5 min. + gaarmaak 15 min. 4 tot 6 porsies BESTANDDELE 500 g pasta, vooraf gaargemaak, (Ek verkies rys- of quinoa-pasta.) 1 e olyfolie 1 medium rooislaai-ui...
00:06:29

Oondpan-hoenderfilette

Oornag + gaarmaak 25 min. 10 porsies Vir soutwater om oornag in te week 3 e Oryx-sout  1,2 liter water BESTANDDELE 1.5 kg hoenderfilette 2 e olyfolie 2 e rou heuning  3...

Hoenderbrood

10 min. + gaarmaak 40 min. 1 broodjie BESTANDDELE 500 g gemaalde hoendervleis 1 groot rooi slaai-ui, opgekap 1 medium geel soetrissie, in stukkies gesny, sowel as die...
error: Inhoud Is Beskerm!!