0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Werk + Geld

Mickey Roothman

Beheer jou humeur by die werk

Ons vroue is nogal sensitiewe wesens en ons gevoelens kan maklik met ons op hol gaan. Maar om in die sakewêreld beheer te verloor, of met jou emosies te...
Wouter Snyman

Die voordele van lewensversekering

As jy in die knyp is, kan die versoeking groot wees om jou polisse te kanselleer. Maar moenie daardie fout maak nie. Versekering bly maar iets wat ’n mens teësinnig...

Is jou ambisie jou tyd werd?

Veronderstel vir ’n oomblik jou lewe sonder enige ambisie ... Jy het geen droom, geen dryfkrag, geen motivering en geen passie wat jou rig nie. Jy volg ’n daaglikse...
Wouter Snyman

Beskerm jou geld vir eendag

Dit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word! Een onveranderlike in die lewe is...
Mickey Roothman

Tem jou moeilike medewerker

Sien of hoor jy daardie naam, sak jou moed sommer in jou skoene. In ’n oogwink is jou dag en gemoed omgekrap en jou vrede skoonveld. Daar is geen...

Jesus het nie alles gedoen nie

Jesus het nie alles gedoen nie. En tog hét Hy. Soms was hy ’n ontsettend besige man. Almal het hulle siekes en belemmerdes na Hom toe gebring dat Hy hulle...

Is jou geld veilig in die bank?

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê. Maak seker jou rande is...
Mickey Roothman

Sosiale media: Vriend of vyand vir jou loopbaan?

Sosiale media is waar ons gemaklik voel om vrylik ons gedagtes uit te spreek en onsself te wees. Jy praat hier mos met jou “vriende”, mense wat jy “ken”. Al...
om aandag te gee

Om aandag te gee

Die kernpunt waarom ek my terugkeer na God gevind het, was die feit dat ek die ewigheidswaarde van God besef het ten spyte van my aardse krisis. In ’n verhaal...
Mickey Roothman

Skep só jou suksesplan

Soos met die meeste dinge in die lewe, is sukses iets waarvoor jy moet voorberei. Jou toekomstige welslae word bepaal deur die aksies wat jy vandag neem. Elkeen van ons se...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!