0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

Vroue wat Glo
TuisWerk + GeldWouter Snyman [Geld]

Wouter Snyman [Geld]

Hoe om ’n zero–begroting te bestuur

Vir die meeste van ons wek die woord “begroting” omtrent dieselfde gevoelens as die woord “dieet” – vrees of frustrasie. Maar ’n begroting is...

Bestuur jou emosies oor geld

Jou siening oor geld het meer met emosies te doen as wat jy dink. Om jou finansiële situasie te verbeter, moet jou ingesteldheid verander....

Benut jou bates vir groter finansiële voordeel

Bates is enigiets van geldwaarde wat jy besit. Dit is belangrik om te weet hoe bates werk, wat die verskillende soorte is en hoe...

Beplan en spandeer jou ekstra geld sinvol

Ons almal droom van ekstra kontant, maar net soos jy moet beplan om tekorte te vermy, is dit belangrik om voor te berei hoe...

Bestuur só jou uitgawes slimmer

Daar is dinge wat jy nodig het en dinge wat jy graag wil hê. Jy kan albei by jou begroting laat inpas en steeds...

Verseker jou finansiële toekoms

Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten...

Maak vrede met jou finansiële foute

Jou verlede beïnvloed hoe jy oor geld voel en wat jy daarmee doen. Dit speel ook ’n rol in hoe jy jou toekomsbeplanning benader....

Wat is jou rande rêrig werd?

Vir elkeen van ons hang die betekenis van geld af van die dinge wat ons daarmee assosieer en hoe ons dit in ons lewens...

Die voordele van lewensversekering

As jy in die knyp is, kan die versoeking groot wees om jou polisse te kanselleer. Maar moenie daardie fout maak nie. Versekering bly maar...

Beskerm jou geld vir eendag

Dit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word! Een...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!