0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

HUWELIK + OUERSKAP

Ouerskap

“Die lewe is onregverdig, ma!”

Wanneer julle almal ná ’n lang dag moeg tuiskom, wil jy nie by jou kinders hoor hoe onregverdig die lewe is nie. Gelukkig kan...

Maak elke dag tyd vir jou kind

Die meeste van ons sou graag meer tyd saam met ons kinders wou deurbring. Maar met voltydse beroepe en verantwoordelikhede is dit nie altyd moontlik...

Hoe gemaak met jou kind se ondankbaarheid

Dankbaarheid is nie net ’n Bybelse beginsel nie. Die fisieke strukture van ons brein verander wanneer ons dankbaarheidsgewoontes aanleer. Hoe kan ons dankbare kinders...

Wenke vir moeilike gesprekke met jou kind

Selfbeeldprobleme, verkeerde vriende, groepsdruk en seks. Dis van die uitdagings wat jou kind(ers) gaan teëkom. Is jy reg om daaroor te gesels? Dink mooi...

Hou jou gesin emosioneel en fisiek veilig

Emosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar...

Vergeet van die werk–lewe–balans–mite

Die samelewig wil ons wysmaak om suksesvol te wees moet jy ’n goeie werk-lewe-balans handhaaf. Dit beteken eweredige aandag tussen ma-wees, vrouwees en jou...

Jou kind en die internet, goed of sleg?

Die meeste kinders maak kennis met die wêreld van selfone, rekenaars of TV lank voordat hulle skool toe gaan. Kan dit goed wees? Of...

Verrassende redes om as gesin saam te eet

Daar is bewyse dat gesinne wat saam eet, geneig is om gelukkiger te wees. Dit help ook met kinders se akademiese prestasie, maak hulle...

Gee jou kinders genoeg vryheid

Is jy ook bang om jou kinders te streng groot te maak? Dis belangrik om ’n fyn balans tussen hulle opvoeding en hulle vryheid...

Help, ek is ’n werkende ma!

Jy is mal daaroor om ’n ma te wees. Dit hou soveel belonings in, maar dit is ook ’n uitdaging. Soms is dit stresvol...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!