0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

HUWELIK + OUERSKAP
Tuis Ouerskap Rianette Leibowitz [#Skermslim]

Rianette Leibowitz [#Skermslim]

Vorm ’n goeie digitale voetspoor

Jou kind se digitale voetspoor kan gesien word deur almal wat jou naam op Google gaan soek. Elke kliek, like en foto kan jou...

Keer dat selfies hulle lewe oorneem

Kinders is deel van ’n digitale wêreld waar hulle verhoudings bou. In plaas van om dié tegnologie te verbied, leer hulle eerder hoe om...

Keer digitale verslawing betyds!

As jou kind gedurig aanlyn moet wees omdat sy niks wil misloop nie, moet jy ingryp. ’n Openhartige gesprek en reëls vir digitale gebruik...

Beskerm jou kind teen kuberboelies

Boelies is nie meer net op die speelgrond nie. Hulle is nou op kinders se selfone en gaan oral saam. Raak só van hulle...

Met wie gesels hulle aanlyn?

Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier? Dit...

Het jou gesin ’n digitale grondwet?

Net soos ons vir ons kinders die regte maniere vir elke situasie leer, moet ons hulle ook leer wat aanvaarbare, veilige gedrag in die...

Pret op die internet of gevaarlike wapen?

Kinders sit grootmense ore aan as dit kom by tegnologie. Dit is egter die een plek waar alle gebruikers ingelig moet wees om hulleself...

Marissa Kleynhans: “My hart moes oopgebreek word”

MARISSA KLEYNHANS vertel hoe sy ’n buitengewone geskenk op ’n donker plek ontdek het. Sy is die ma van twee woelwaters, joernalis, skrywer en...

[PODSENDING] Kleiner gereelde etes help met gewigsverlies

Hoeveel keer hoor ’n mens nie iemand kla dat sy nou net blaarslaai eet nie, maar steeds nie gewig verloor nie. Dit voel hoe...

Wat die Bybel sê oor… Hoop

Wat hou die toekoms in? Dit is die vraag op baie se lippe, en sommer ook ’n teken dat hulle nie baie positief voel...

Daleen Boshoff: “Ek kry my troos tussen dobbelmasjiene”

’n Kind wat verslaaf is, betrokke in ’n erge motorongeluk of wanneer dobbel jou baas is  Moenie moed opgee nie, jy sál anderkant uitkom...

[VIDEO] Wanneer jy nie goed genoeg voel nie

00:05:15
Jy het ’n wonderlike gesin, ’n goeie werk en ’n gerieflike huis. Tog voel jy steeds nie goed genoeg nie. Groot geloofshelde het egter...

Is ’n mens se sterfdatum vooraf bepaal?

Is ons elkeen se “streep getrek” en as jy die dag daar uitkom, is dit verby met jou ongeag wat jy doen of hoe...

Manie Jackson: “My ma se gebed red my lewe”

’n Kind wat verslaaf is, betrokke in ’n erge motorongeluk of wanneer dobbel jou baas is  Moenie moed opgee nie, jy sál anderkant uitkom...

Welslae, terugslae deel van realistiese lewenslesse

Ons eerste begeerte as ouers is om net die beste vir ons kinders te gee. Ons wil nie hê hulle moet hoegenaamd blootgestel word...

[PODSENDING] Hou jou gesin emosioneel en fisiek veilig [Reeks 1 Nommer 8]

Emosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar...

“Sukses gebore uit moeilike omstandighede”

Ralf Schmitt ken wêreldverhoë. As musiekvervaar– diger het hy al saam met Andrea Bocelli en Shakira gewerk. Maar hierdie keer was dit anders. Hy...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Rianette se MENTORKLAS

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!