0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

HUWELIK + OUERSKAP

Ouerskap

Help, ek is ’n werkende ma!

Jy is mal daaroor om ’n ma te wees. Dit hou soveel belonings in, maar dit is ook ’n uitdaging. Soms is dit stresvol...

Is daar ’n ideale ouerskapstyl?

Volgens kenners kan ’n oorbeskermende ouerskapstyl ’n kind op die lang termyn meer skade berokken as onderbeskerming. Dit is belangrik om te onderskei wanneer iets...

Los die werkende ma skuldgevoel!

As jy ’n werkende ma is en van jou werk hou, voel jy skuldig. As jy nie werk nie, voel jy óók skuldig. Ma’s...

Vind vreugde in familie-oomblikke

Kinders is ’n stukkie hemel, gegee uit God se hand. Ek glo heelhartig in dit wat die Psalmskrywer sê in Psalm 127:3: Seuns is...

Hoe gemaak as my kind vloekwoorde gebruik?

Daar is ’n verskil tussen ’n kind wat dink ’n vloekwoord is maar net nog ’n woord en ’n kind wat jou in die...

Reëls is nodig vir jou kind!

Hoe leer jy kinders van grense en reëls sonder om in moets en moenies te verval? Jy kán “nee” sê en steeds ’n liefdevolle...

Maak jou kind vir ’n selfstandige lewe groot

Die werk om hom voor te berei om eendag met selfvertroue op sy eie voete te kan staan, begin so te sê reeds die...

Basta met selfsugtige, bedorwe brokkies

Wie kry die skuld as jou kind altyd sy eie sin wil hê? As hy selfgesentreerd, geïrriteerd, en sonder simpatie of empatie teenoor ander...

Praat só jou kinders se taal

Anri Powell van Ace Models in Bloemfontein glo dat kommunikasie met jou kinders soos ’n spier is wat geoefen moet word. Hoe meer jy...

Help jou kind beheer kry oor emosies

Met ’n goeie selfbeeld en uitstekende interpersoonlike vaardighede het jou emosioneel gesonde kind ’n voorsprong in die lewe. Maar hoe help jy haar so...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!