0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

0,00 ZAR

Geen produkte in jou mandjie.

HUWELIK + OUERSKAP

Ouerskap

Minder drama met jou kind

Om ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van...

Moenie ’n perfekte ma probeer wees nie

Lika Berning voel soms ontnugter en oorweldig as ’n ouer. Om ’n onvolmaakte ma te wees is egter so goed soos dit ooit sal...

Leer kinders groepsdruk hanteer

As jou kind voel dat sy êrens behoort, sal die groep nie sommer ’n negatiewe effek hê nie. Maak seker dat sy tuis gekoester...

Jou woorde vorm jou kind

Wat kinders nodig het om hulle volle potensiaal te bereik, is wortels en vlerke – die een sal hulle anker en die ander sal...

Woeker met wat jy het

Op 41 besef ELMA POSTMA dat sy haarself nie aan ’n nommer moet koppel nie. Die lewe se kinkels en draaie maak elke dag...

Helikopterouer? Ontspan ’n bietjie!

Die grootste vrees wat Henriëtta Gryffenberg het, is dat haar kinders iets kan oorkom. Sy vertel hoe sy die balans tussen oorbeskermend en versigtig...

Sit vrees op sy plek

Vrees is ’n kort woordjie wat soms monsteragtige proporsies aanneem – veral in ’n kind se wêreld. Help hulle om dié normale deel van...

Roetine help jou kind beter saamwerk

Roetines en gewoontes – of dit speeltyd, etenstyd of Pappa se huistoekomtyd is – gee ’n element van voorspelbaarheid en dra by tot kalmte...

Kinders se vrae oor skei

Jy kan sien die kinders sukkel met botsende emosies wanneer die seer woord “egskeiding” opduik. Hier is antwoorde wat jou kroos sal gerusstel. Jy het...

UITDAGING! Baklei minder en lag meer

“Met grappe, liedjies en karakters wat speels by ons huis kom kuier, word onnodige kindertrane gou afgevee.” - Desiré Gardner Dis naby bedtyd en my...
error: Inhoud Is Beskerm!!

Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!